Gewone luisiesbos
Die gewone luisiesbos (Leucospermum cuneiforme) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Riviersonderendberge, Langeberg, Outeniekwaberge tot by Qolora in die Oos-Kaap, Potberg en die Swartberg. Die struik word 1,5 tot 2 m hoog en dra blomme van Augustus tot Februarie.
Gewone luisiesbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. cuneiforme |
Binomiale naam | |
Leucospermum cuneiforme (Burm.f.) Rourke, (1967) | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Wart-stemmed pincushion bekend. Omrede die struik so hoog word het dit 'n FSA-boom nommer, naamlik 84.2.[1]
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gewone luisiesbos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.