Gewone lepelaar
Die Gewone lepelaar (Platalea leucorodia) is 'n voëls in die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae). Hierdie voëls is heeltemal wit en word ongeveer 80 tot 93 cm lank. Die verlengde kopvere vorm 'n bosagtige kuif. Hulle kan aan hulle swart, spatelvormige snawels met die geel voorpunt uitgeken word. In Engels staan die voël as die Common Spoonbill bekend .
Gewone lepelaar | |
---|---|
![]() | |
'n Lepelaar in die Neurenberg-dieretuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. leucorodia |
Binomiale naam | |
Platalea leucorodia Linnaeus, 1758 | |
![]() | |
Verspreiding van die Gewone lepelaar in Europa. |
Fotogalery
- 'n Eier van die lepelaar.
- Video van 'n lepelaar in goudlig teen sononder.
- 'n Lepelaar in die Pilanesberg Nasionale Park, Suid-Afrika.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gewone lepelaar.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Gewone lepelaar
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.