Gewone ghwarrie
Die Gewone ghwarrie (Euclea undulata) is 'n klein boom of struik wat wydverspreid in Suidelike Afrika voorkom behalwe in die Weskus, Kalahari, grasveld en die grootste gedeeltes van Zimbabwe en Mosambiek. Amptelik kom dit in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibiƫ en Zimbabwe voor.
Gewone ghwarrie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. undulata |
Binomiale naam | |
Euclea undulata Thunb., (1784) | |
Sinonieme | |
Die boom verkies oop klipperige plekke waar dit soms stande vorm. Kenmerkend is die jong groei met klein roesbruin korrels bedek. Die plant se FSA-nommer is 601[1].
Galery
- Loof van 'n ongekartelde variant
- Blomme aan raseem-agtige blomtakkie
Blomme
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Euclea undulata.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.