Gewone fret
Die gewone fret (Spermestes cucullatus) is 'n volop standvoël in grasagtige gebiede in boomveld, woudrande en tuine. Hulle broei een-een of in los kolonies. Die voël is 9 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronze mannikin.
![](../I/Bronze_Mannikin_-_Uganda_H8O4101_(22366360183).jpg.webp)
'n Volwasse fret in Uganda dra 'n saadkop van groen buffelsgras (Panicum) vir nesbou. Groen Digitaria- en Sporobolus-gras word ook gebruik.
![](../I/Vidua_macroura_MHNT.Z.2010.11.150.20.jpg.webp)
Vidua macroura + Lonchura cucullata
Gewone fret | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Estrildidae |
Genus: | Lonchura |
Spesie: | L. cucullata |
Binomiale naam | |
Lonchura cucullata (Swainson, 1837) | |
![]() | |
verspreiding |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Lonchura cucullata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.