Gewigoptel

Gewigoptel is 'n sport waar die beoefenaars probeer om swaar gewigte op te tel en bo hulle koppe uit te stoot. Na elke suksesvolle poging word meer gewigte gelaai tot die maksimum wat die opteller kan lig bereik word. Die gewigte is skyfvormig en word aan weerskante van die loop of gewigstok gelaai.

Gewigoptel
tipe sport, Olympic sport
Subklas vankragsport, individuele sportWysig
Onderdeel vanswaar atletiekWysig
GesagInternational Weightlifting FederationWysig
Beoefen deurgewigoptellerWysig
Rekord of rekord opneemlys van w锚reldrekords in Olimpiese gewigoptelWysig
Gebruikebarbeel, Gewigplaat, gewig, liftingWysig
Unicode-karakter馃弸Wysig
Piktogram wat Gewigoptel aandui
Irakkese gewigopteller met 180 kg op die stok
Vroulike gewigopteller

Atlete word volens hulle liggaamsgewig in verskillende kategorie毛 ingedeel. Tydens die Olimpiese Spele is daar agt kategorie毛 vir mans en sewe vir dames.

Gewigoptel moet nie met gewigstoot, 'n velditem in atletiek waar 'n atleet 'n ysterbal so ver as moontlik moet gooi, verwar word nie.

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.