Gevlekte-sandbabertjie
Die Gevlekte-sandbabertjie (Zaireichthys rotundiceps) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunene-, Okavango-, Zambezi-, Punge-, Buzi- en Saverivier stelsels. Dit kom ook voor in die opvanggebied van Malawimeer.
Gevlekte-sandbabertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Leptoglanidinae |
Genus: | |
Spesie: | Z. rotundiceps |
Binomiale naam | |
Zaireichthys rotundiceps (Hilgendorf, 1905) | |
Voorkoms
Die vis is deurskynend tot wit met onreƫlmatige grys skadus en merke op die lyf. Die stert-, anale- en pektorale vinne het swart strepe op. Die vis word tot 40 mm lank.
Habitat
Die vis leef by sand, gewoonlik begrawe onder die sand met net die oƫ wat uitsteek. Hulle vreet klein organismes.
Hierdie spesie verteenwoordig tans 'n komplekse klomp spesies en verdere navorsing moet gedoen word.
Sien ook
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.