Gethyllis longistyla

Gethyllis longistyla is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die Nama-Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom op die Sneeuberg, Agter-Sneeuberg en Nuweveldberge voor.

Gethyllis longistyla
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Tribus:
Haemantheae
Genus:
Spesie:
G. longistyla
Binomiale naam
Gethyllis longistyla
Bolus, (1881)

Die plant word as seldsaam beskou. Tans is daar geen bedreiging vir die spesie nie, maar dit kan moontlik beïnvloed word deur skaliegasontginning in die toekoms.

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.