Gethyllis kaapensis

Gethyllis kaapensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland voor. Daar was altyd drie subpopulasies maar twee het verlore gegaan aan stedelike ontwikkeling. Die oorblywende subpopulasie val onder die beskerming van die Tafelberg Nasionale Park en bestaan uit minder as 250 plante.

Gethyllis kaapensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Tribus:
Haemantheae
Genus:
Spesie:
G. kaapensis
Binomiale naam
Gethyllis kaapensis
D.Müll.-Doblies, (1986)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.