Gethyllis ciliaris
Gethyllis ciliaris is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Clanwilliam tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant het die afgelope 70 jaar ongeveer 25% van sy habitat aan gewasverbouing, indringerplante en kusontwikkeling afgestaan.
Hotnotskoekemakranka | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | Haemantheae |
Genus: | |
Spesie: | G. ciliaris |
Binomiale naam | |
Gethyllis ciliaris (Thunb.) Thunb., (1781) | |
Sinonieme | |
|
Die plant het twee subspesies:
- Gethyllis ciliaris subsp. ciliaris
- Gethyllis ciliaris subsp. longituba (L.Bolus) D.Müll.-Doblies
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.