Gestippelde snellervis

Die gestippelde snellervis (Balistoides viridescens) is 'n vis wat voorkom in die Indiese- Stille Oseaan-gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis as die Titan triggerfish bekend.

Gestippelde snellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Balistoides
Spesie:
B. viridescens
Binomiale naam
Balistoides viridescens

Identifikasie

Die vis word tot 75 cm lank en is plomp en ovaalvormig. Die lyf is groenerig geel en word ligter na die stertvin se kant. Daar is donker merke op die skubbe.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

    Eksterne skakels

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.