Gertjie Brynard
Gert Steenkamp Brynard (21 Oktober 1938 – 1 Desember 2018) was 'n Springbokrugbyspeler. Hy het op 15 Junie 1965 sy debuut gemaak in Sydney teen Australië en speel sewe toetse. Hy was 'n dokter en het op Onrus, Hermanus, gebly ten tyde van sy afsterwe. Hy het in 1965 bekend geword toe hy twee drieë teen die All Blacks gedruk het op Lancasterpark in Christchurch.
| |||||
Volle naam | Gert Steenkamp Brynard | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 21 Oktober 1938 | ||||
Geboorteplek | Calvinia, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 1 Desember 2018 (op 80) | ||||
Sterfteplek | Onrus, Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,75 m | ||||
Massa | 74,8 kg | ||||
Skool | Paul Roos Gimnasium | ||||
Beroep | Dokter | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Springbokno. | 407 | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1965–68 | Suid-Afrika | 7 | (6) |
Bronne
- (en) "Gertjie Brynard". ESPNcricinfo. Besoek op 9 Maart 2020.
- (en) "Former Springbok Gertjie Brynard dies". Sport24. 5 Desember 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2018. Besoek op 9 Maart 2020.
- (en) "Springbok Rugby Hall of Fame". Genslin. Besoek op 9 Maart 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.