Germa Sejoem
Germa Sejoem was negus (koning) van Ethiopië en ’n lid van die Zagwe-dinastie. Volgens die Ethiopiese historikus Taddesse Tamrat was hy ’n seun van Mara Takla Haimanot, die jonger broer van koning Tatadim en die vader van Kedus Harbe en Gebre Mesqel Lalibela.[1] Sy naam verskyn nie op die langer koningslyste nie.
Germa Seyum | |
---|---|
Dinastie | Zagwe-dinastie |
Bewind | 11de eeu |
Voorganger | Jan Sejoem |
Opvolger | Jemrehana Krestos |
Vader | Mara Takla Haimanot |
Verwysings
- Taddesse Tamrat, Church and State in Ethiopia, (Oxford: Clarendon Press, 1972), p. 56n.
Skakels
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.