Geraldine Fraser-Moleketi
Geraldine Fraser-Moleketi (gebore 24 Augustus 1960–) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en voormalige ANC-kabinetsminister tydens Presidente Nelson Mandela en Thabo Mbeki se bewind.
Geraldine Fraser-Moleketi | |
Minister van Staatsdiens en -administrasie | |
Ampstermyn 1999 – 2008 | |
President | Thabo Mbeki |
---|---|
Voorafgegaan deur | Zola Skweyiya |
Opgevolg deur | Richard Baloyi |
Minister van Volkswelsyn en Bevolkingsontwikkeling | |
Ampstermyn 1996 – 1999 | |
President | Nelson Mandela |
Voorafgegaan deur | Patrick McKenzie |
Opgevolg deur | pos hernoem |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 24 Augustus 1960 |
Politieke party | African National Congress, Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party |
Eggenoot/-note | Jabu Moleketi |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.