Gerald Morkel

Gerald Morkel (1941 – 2018) was 'n voormalige premier van die Wes-Kaap en burgemeester van Kaapstad. Hy het bande met die Arbeidersparty, Nasionale Party (NP) en Nuwe Nasionale Party (NNP) gehad voordat hy sy politieke loopbaan by die Demokratiese Alliansie (DA) afgesluit het. Hy was die leier van die DA in Wes-Kaap vanaf 1998 tot 2001.

Gerald Morkel

29ste Burgemeester van Kaapstad
Ampstermyn
12 November 2001  30 Oktober 2002
Voorafgegaan deur Peter Marais
Opgevolg deur Nomaindia Mfeketo

2de Premier van die Wes-Kaap
Ampstermyn
11 Mei 1998  12 November 2001
Voorafgegaan deur Hernus Kriel
Opgevolg deur Peter Marais

Persoonlike besonderhede
Gebore (1941-02-02)2 Februarie 1941
Kaapstad, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika (nou Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Sterf 9 Januarie 2018 (op 76)
Tokai, Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie
Nuwe Nasionale Party
Arbeidersparty
Eggenoot/-note Hazel Morkel
Kind(ers) 4

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.