Geraamteplant

Die Geraamteplant (Monstera deliciosa) is 'n huisplant wat natuurlik voorkom in Meksiko en Sentraal-Amerika. Die plant is van nature 'n klimplant, moet gestut en uit direkte sonlig gehou word. Die spesie verkies temperature van 13°-20° met hoë humiditeit. In Engels staan die plant bekend as die Delicious monster.

Geraamteplant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Alismatales
Familie:
Subfamilie:
Monsteroideae
Tribus:
Monstereae
Genus:
Monstera
Spesie:
M. deliciosa
Binomiale naam
Monstera deliciosa
Liebm.

Fotogalery

Bron

  • Suid-Afrikaanse Huisplante Zoë Golbert 1987 ISBN 0 86977 525 1

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.