Georgiese Wikipedia

Die Georgiese Wikipedia is in November 2003 gestig en het tans ongeveer 171 400 bladsye wat as artikels gedefinieer kan word, wat dit die 58ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]

Georgiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Georgies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://ka.wikipedia.org/

Taal

Georgies is die amptelike taal van Georgië. Georgies is ’n Kartweliese taal en word deur 5 miljoen mense in Armenië, Azerbeidjan, Georgië en Rusland gepraat.

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.