George Reynolds McGubbin

Kaptein George Reynolds McGubbin (1898–1944) was 'n Suid-Afrikaanse bobaasvlieënier van die Eerste Wêreldoorlog. Hy is op 18 Januarie 1898 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. Hy sluit in 1916 by die Britse Vliegkorps aan skiet die beroemde Duitse bobaasvlieënier kaptein Max Immelmann af. Hy is oorlede op 8 Mei 1944.

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.