Geofisika
Geofisika handel oor die fisiese eienskappe van die aarde, byvoorbeeld magnetisme en gravitasie. Ook word die invloed en oorsake van aardbewings en die fisiese eienskappe van gesteentes ondersoek. Verder word die aarde se fisiese eienskappe gebruik om ertsafsettings op te spoor.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.