Generaal Albertspark

Generaal Albertspark is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Randhart in die weste. Volgens die 2011-sensus het Generaal Albertspark 'n bevolking van 1 414 gehad, waarvan 81,3% Blankes was.[1] Afrikaans (62,2%) en Engels (27,3%) is die grootste huistale.

Generaal Albertspark

General Alberts Park (en)
Voorstad
Generaal Albertspark is in Greater Johannesburg
Generaal Albertspark
Generaal Albertspark
Koördinate: 26°17′29″S 28°7′20″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitEkurhuleni
Oppervlak
  Totaal1,3 km2 (0,5 vk. myl)
Bevolking
  Totaal1 414
  Digtheid1 087/km2 (2 820/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

In 2001 was 89,7% van Generaal Albertspark se inwoners Blankes en Afrikaans (65,7%) was die grootste huistaal.[2]

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.