Genappe

Genappe (Wallonies: Djinape, Nederlands: Genepiën) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 90 km².

Genappe

Djinape / Genepiën
Munisipaliteit
Raadsaal van Genappe
Raadsaal van Genappe
Vlag van Genappe
Vlag
Wapen van Genappe
Wapen
Ligging van Genappe in die provinsie Waals-Brabant
Ligging van Genappe in die provinsie Waals-Brabant
Koördinate: 50°37′00″N 4°27′00″O
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Wallonië
Provinsie Waals-Brabant
Regering
  BurgemeesterGérard Couronné (MR-IC)
Oppervlak
  Totaal89,57 km2 (34,58 vk. myl)
Bevolking
  Totaal14 904
  Digtheid166/km2 (430/vk. myl)
Poskode
1470, 1471, 1473, 1474, 1476
Skakelkodes067
Webwerfwww.genappe.be

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.