Geluksoord
Geluksoord is 'n township aan die westekant van Christiana, in die suidweste van Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Geluksoord is waar Christiana se Kleurlinge tydens die apartheidsjare gewoon het.
Geluksoord | |
---|---|
![]() ![]() Geluksoord ![]() | |
Koördinate: 27°54′6″S 25°8′46″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
Munisipaliteit | Lekwa-Teemane |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,74 km2 (0,29 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 142 |
• Digtheid | 4 246/km2 (11 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 24.6% |
• Swart mense | 74.2% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 63.1% |
• Afrikaans | 25.1% |
• Sotho | 3.5% |
• Xhosa | 3.1% |
• Ander | 5.3% |
Poskode (strate) | 2680 |
Poskode (posbusse) | 2680 |
Skakelkode | 053 |
Verwysings
- "Hoofplek Geluksoord". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.