Geluksburg
Geluksburg is 'n gehuggie in die uThukela-distriksmunisipaliteit in die weste van KwaZulu-Natal, in Suid-Afrika.
Geluksburg | |
---|---|
Gehug | |
![]() ![]() Geluksburg ![]() | |
Koördinate: 28°31′S 29°21′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Uthukela |
Munisipaliteit | Okhahlamba |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,21 km2 (0,47 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 171 |
• Digtheid | 141/km2 (370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 23.4% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 76.0% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 70.8% |
• Afrikaans | 12.9% |
• Engels | 12.9% |
• Ndebele | 2.9% |
• Ander | 0.6% |
Dit is naby aan die Vrystaatgrens geleë tussen die Oliviershoek- en Van Reenensbergpasse.
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Geluksburg". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.