Oostelike sterretjie
Die Oostelike sterretjie (Gelochelidon nilotica) ook bekend as die Oostelike seeswael, is 'n seldsame voël en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voël word 35 – 38 cm lank, 190 - 260 g groot met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.1 m. In Engels staan die voël bekend as die Gull-billed tern.
Oostelike sterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Gelochelidon C.L. Brehm, 1830 |
Spesie: | G. nilotica |
Binomiale naam | |
Gelochelidon nilotica (Gmelin, 1789) | |
Dit is die enigste spesie in die genus Gelochelidon.
Fotogalery
- 'n Oostelike sterretjie in Indië (nie-broeiend).
- 'n Onvolwasse oostelike sterretjie.
- 'n Paartjie.
- Museum specimen
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gelochelidon nilotica. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- BirdLife International (2004). Sterna nilotica. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.