Gekuifde pikkewyne
Gekuifde pikkewyne (Eudyptes) is 'n genus van die orde van Pikkewyne. Die genus omvat agt lewende en één uitgestorwe spesies en is daarmee die grootste genus in die orde. Alle spesies van die genus word gekenmerk deur die geel kuiwe op hulle koppe.
Eudyptes | |
---|---|
![]() | |
Langkuifpikkewyn, Eudyptes chrysolophus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Eudyptes Vieillot, 1816 |
Spesies | |
Eudyptes chrysocome |
Die geslag is vir die eerste keer in 1816 deur die Franse ornitoloog Louis Jean Pierre Vieillot beskryf. Die naam is afgelei vanuit Oudgrieks: eu beteken "goeie" en dyptes, "duiker".
Spesies
- Eudyptes chrysolophus - (Langkuifpikkewyn)
- Eudyptes chrysocome - (Suidelike geelkuifpikkewyn)
- Eudyptes moseleyi - (Noordelike geelkuifpikkewyn)
- Eudyptes pachyrhynchus
- Eudyptes robustus
- Eudyptes schlegeli
- Eudyptes sclateri
- Eudyptes sp. †[1]
Sien ook
Verwysings
- A.J.D. Tennyson and P.R. Millener (1994). Bird extinctions and fossil bones from Mangere Island, Chatham Islands[dooie skakel], Notornis (Supplement) 41, 165–178.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.