Geissorhiza sulphurascens

Geissorhiza sulphurascens is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en kom voor op die Bokkeveldeskarp. Die plant het 'n voorkomsgebied van 283 kmĀ² en word bedreig deur die rooibostee bedryf.

Geissorhiza sulphurascens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. sulphurascens
Binomiale naam
Geissorhiza sulphurascens
Schltr. ex R.C.Foster, (1941)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.