Geissorhiza splendidissima
Geissorhiza splendidissima is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Nieuwoudtville voor en het 'n voorkomsgebied van 10 kmĀ². Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van koring. Toekomstige uitbreiding van die koringlande hou 'n bedreiging in.
Geissorhiza splendidissima | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | G. splendidissima |
Binomiale naam | |
Geissorhiza splendidissima Diels, (1909) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.