Geissorhiza monanthos

Geissorhiza monanthos is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 860 kmĀ². Dit kom voor van Darling tot by Malmesbury en Joostenberg waar daar tot nege gefragmenteerde, subpopulasies kan wees. Die plant word bedreig deur indringerplante en gewasverbouing.

Geissorhiza monanthos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. monanthos
Binomiale naam
Geissorhiza monanthos
Eckl., (1827)
Sinonieme

Galery

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.