Geissorhiza karooica
Geissorhiza karooica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom vanaf die Roggeveldberge tot by Matjiesfontein voor. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 497 kmĀ². Die plant se habitat word bedreig deur erosie en oorbeweiding.
Geissorhiza karooica | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | G. karooica |
Binomiale naam | |
Geissorhiza karooica Goldblatt, (1985) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.