Geissorhiza imbricata

Geissorhiza imbricata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Bredasdorp voor en verder ooswaarts tot in die boonste gedeelte van die Breederiviervallei. Die plant het 'n voorkomsgebied van 15 048 kmĀ² en die plant het die grootste gedeelte van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing. Die bedreigings bestaan steeds en indringerplante het in sekere gebiede ook 'n bedreiging geraak.

Geissorhiza imbricata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. imbricata
Binomiale naam
Geissorhiza imbricata
(D.Delaroche) Ker Gawl., (1804)
Sinonieme
  • Ixia imbricata D.Delaroche

Die plant het twee subspesies:

  • Geissorhiza imbricata subsp. bicolor (N.E.Br.) Goldblatt
  • Geissorhiza imbricata subsp. imbricata

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.