Geissorhiza helmei
Geissorhiza helmei is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom aan die noordelike basis van die Piketberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 5 kmĀ². Die plant het die grootste gedeelte van sy habitat afgestaan aan die verbouing van graan en die proses gaan aan. Die spesie is van vuur afhanklik om te blom en blom in die eerste jaar nadat hulle gebrand het.
Geissorhiza helmei | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | G. helmei |
Binomiale naam | |
Geissorhiza helmei Goldblatt & J.C.Manning, (2009) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.