Geissorhiza geminata
Geissorhiza geminata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Brandvlei tot in die Koue Bokkeveld voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 2269 km² en groei in vleie en moerasagtige, sanderige grond. Die plant het 50% van sy habitat verloor weens die aanlê van wingerde, boorde en olyf verbouing. Indringerplante is ook 'n bedreiging.
Geissorhiza geminata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | G. geminata |
Binomiale naam | |
Geissorhiza geminata E.Mey. ex Baker, (1892) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.