Geissorhiza exilis

Geissorhiza exilis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap en kom in op die laer hellings van die Waaihoekberg by Worcester voor. Die spesie is eers in 2009 ontdek en daar is tans net een populasie bekend. Dit het baie ooreenkomste met Aristea nigrescens ten opsigte van habitat. Dit word bedreig deur die aanplant van wingerde en boorde en is afhanklik van brand bestuur om te blom.

Geissorhiza exilis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. exilis
Binomiale naam
Geissorhiza exilis
Goldblatt & J.C.Manning, (2009)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.