Geissorhiza eurystigma

Die Kelkiewyn (Geissorhiza eurystigma) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die lae gedeeltes van die kus tussen Darling, Mamre en Kalbaskraal. Die plant het tans 'n voorkomsgebied van 258 kmĀ² en daar is slegs vyf subpopulasies. Die plant het reeds 60% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en word bedreig deur oorbeweiding en indringerplante.

Kelkiewyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. eurystigma
Binomiale naam
Geissorhiza eurystigma
L.Bolus, (1931)
Sinonieme
  • Geissorhiza larochei (Roem. & Schult.) G.Don
  • Geissorhiza mathewsii var. eurystigma (L.Bolus) R.C.Foster
  • Geissorhiza monantha Sweet
  • Geissorhiza rochensis (Ker Gawl.) Ker Gawl.
  • Geissorhiza rochensis var. spithamaea (Ker Gawl.) Baker
  • Geissorhiza secunda (D.Delaroche) Houtt.
  • Ixia larochei Roem. & Schult.
  • Ixia rochensis Ker Gawl.
  • Ixia rochensis var. spithamaea Ker Gawl.
  • Ixia secunda D.Delaroche
  • Ixia violacea Banks ex Ker-Gawl.
  • Rochea venusta Salisb.

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.