Geissorhiza elsiae
Geissorhiza elsiae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom in die Kammanassieberge en Baviaanskloofberge op suidelike hellings voor. Die populasie word tans beraam op 1000 plante maar kan groter wees omrede die spesie nog nie omvattend ondersoek is nie.
Geissorhiza elsiae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Croceae |
Genus: | |
Spesie: | G. elsiae |
Binomiale naam | |
Geissorhiza elsiae Goldblatt, (1985) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.