Geissorhiza divaricata

Geissorhiza divaricata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemiesaan die Noord-Kaap. Dit kom van Bokkeveldberge tot by Gifberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 677 kmĀ² en word nie deur die rooibostee bedryf bedreig nie omrede dit in rotsagtige gebiede voorkom.

Geissorhiza divaricata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. divaricata
Binomiale naam
Geissorhiza divaricata
Goldblatt, (1985)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.