Geissorhiza delicatula

Geissorhiza delicatula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Jonaskop in die Riviersonderendberge tot by die Swartbergpas voor.

Geissorhiza delicatula
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. delicatula
Binomiale naam
Geissorhiza delicatula
Goldblatt, (1985)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.