Geissorhiza barkerae

Geissorhiza barkerae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot die suidelike Olifantsriviervallei voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 350 kmĀ² en daar is vyf subpopulasies. Die plant word bedreig deur gewasverbouing soos rooibostee, graan en aartappels.

Geissorhiza barkerae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. barkerae
Binomiale naam
Geissorhiza barkerae
Goldblatt, (1985)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.