Geelwewer
Die Geelwewer (Ploceus subaureus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei koloniaal in rietplate en bome naby water en is poliginies. Die nes is kompak en sonder 'n ingangstonnel. Die voël is 15 cm groot en weeg 22 - 39 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow Weaver.
Geelwewer | |
---|---|
![]() | |
Geelwewer in Zanzibar. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ploceus |
Spesie: | P. subaureus |
Binomiale naam | |
Ploceus subaureus (Smith, 1839) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Ploceus subaureus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.