Geelrugflap

Die Geelrugflap (Euplectes macrourus) is 'n voël wat hoofsaaklik in vogtige grasveld en vleierige gebiede van Zimbabwe voorkom. Die broeiende mannetjie het 'n langer stert as die Kaapse flap en is swart met geel op sy mantel. Die nie-broeiende mannetjie behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan die voël ook bekend as Yellow-mantled Widowbird.

Geelrugflap
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. macroura
Binomiale naam
Euplectes macroura
(Gmelin, 1789)

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Euplectes macroura". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.