Geelrankspeldekussing
Die geelrankspeldekussing (Leucospermum prostratum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kogelberg, Kleinmond, Groenland- en Kleinrivierberge. Die struik rank en kan tot 4 m wyd word en dra blomme van Julie tot Desember.
Geelrankspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. prostratum |
Binomiale naam | |
Leucospermum prostratum (Thunb.) Stapf, 1912 | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Yellow-trailing Pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Geelrankspeldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.