Geelpootstrandloper
Die Geelpootstrandloper (Calidris melanotos) is 'n voël en seldsame somerbesoeker aan Suider-Afrika. Die voël broei in die toendra van Noord-Amerika en Oos-Siberië en word gevind aan die rant van varswatermassas en riviermondings. Die voël is 19 – 23 cm lank, 45 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die Pectoral Sandpiper.
Geelpootstrandloper | |
---|---|
![]() | |
Volwassene in broeigewaad. | |
![]() | |
Volwassene in nie-broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | Calidris (word betwis) |
Spesie: | C. melanotos |
Binomiale naam | |
Calidris melanotos Vieillot, 1819 | |
Sinonieme | |
Actodromas maculata |
Fotogalery
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris_melanotos. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Calidris melanotos". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.