Geelkeelkalkoentjie
Die Geelkeelkalkoentjie (Macronyx croceus) is 'n algemene standvoël in grasagtige savanne, oop boomveld en grasveld. Die voël is 21 cm groot en weeg 49 gram. In Engels staan die voël bekend as die yellow-throated longclaw.
Geelkeelkalkoentjie | |
---|---|
Volwasse M. c. croceus in die Serengeti | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. croceus |
Binomiale naam | |
Macronyx croceus (Vieillot, 1816) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Macronyx croceus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.