Geelborskleinjantjie
Die Geelborskleinjantjie (Apalis flavida) is 'n algemene standvoël wat leef in vogtige boomveld en rivierbos maar kom nie voor in bergwoude nie. Die voël is 12 cm groot en weeg 8 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-breasted Apalis.
Geelborskleinjantjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. flavida |
Binomiale naam | |
Apalis flavida (Strickland, 1852) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Apalis flavida". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.