Geel-ghieliemientjie
Die Geel-ghieliemientjie (Barbus manicensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die Pungwerivier, Buzirivier en die onderste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as Yellow barb.
Geel-ghieliemientjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. manicensis |
Binomiale naam | |
Barbus manicensis Pellegrin, 1919 | |
Voorkoms
Die vis is gewoonlik silwerig van kleur en daar is twee pare baarde om die bek. Die vis word tot 150 mm lank.
Sien ook
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.