Gee My Jou Hand
Gee My Jou Hand is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1963 uitgereik is. Die oorspronklike roman, Het van Verlangekraal, is deur Johann Bekker geskryf en is in 1983/'84 deur Jan Scholtz-films weer onder dié naam verfilm vir TV, met Sally Campher in die hoofrol. [1]
Gee My Jou Hand | |
---|---|
Regisseur | Tim Spring |
Draaiboek | Johann Bekker (roman) |
Met | Theunis Botha, Hannelie Swanepoel, Bettie Theron |
Ateljee | Carfo |
Uitgereik | 1963 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers
Die hoofspelers is Theunis Botha, Hannelie Swanepoel, Bettie Theron.
Storielyn
Die rolprent gaan oor ’n opstandige skoolmeisie, Het Heiberg, wat in moeilike omstandighede grootword en talle probleme by die skool het, veral toe die dorp ’n nuwe skoolhoof kry.
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.