Gebit

Die gebit is die versameling tande, snytande (voor), slagtande (voorhoeke) en kiestande (agter) wat gewerweldes met kake in hulle monde het en waardeur hulle vermag om hulle voedsel beter te verwerk.

'n X-straalfoto van 'n mens se gebit. Tandartse gebruik sulke foto's om tandbederf op te spoor. Let ook op die melktande bo die volwasse tande.
'n Krokodil se gebit is nogal skrikwekkend. Om die "wapen" in perfekte kondisie te hou, wissel diƩ tande tot 40 keer.

Die mens het:

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.