Gavin Hood

Gavin Hood (gebore op 12 Mei 1963) is 'n Suid-Afrikaanse filmmaker, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur, veral bekend vir die skryf en regie van Tsotsi (2005), wat die Oscar-toekenning vir beste vreemde taalfilm gewen het. Hy het ook die films X-Men Origins: Wolverine, Ender's Game en Eye in the Sky geregisseer.

Gavin Hood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hood tydens die Toronto International Film Festival in 2015

Geboortenaam Johannesburg, Suid-Afrika
Geboorte 12 Mei 1963 (1963-05-12)
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Ouers Nerissa Black
Aktiewe jare 1989-hede

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.