Gaskonstante
Die gaskonstante, ook genoem molêre gaskonstante, universele gaskonstante of ideale gaskonstante, word voorgestel as die simbool R.
Dit word soos volg gebruik in die ideale gaswet om die verwantskap tussen parameters te bepaal in 'n gas:
of vir afwyking van ideale kondisies:
waar:
- = 8.314 kPa.m3/(kmol.K) - Die ideale gaskonstante se eenhede bepaal die eenhede van die res van die vergelyking.
- = Druk in kPa
- = Volume in m3 of volume vloeitempo in m3/h
- = Saampersbaarheidsfaktor (dimensieloos)
- = Hoeveelheid mol gas in kmol of molvloei in kmol/h
- = Absolute temperatuur in Kelvin (1 °C = 273.15 °K)
Verwysings
- Die eenhede vir R kan ook uitgedruk word as kJ/(kmol.K):
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.