Gariepdam (dorp)

Gariepdam is 'n dorpie in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika langs die Gariepdam se wal. Die dorpie, aanvanklik Oranjekrag genoem, is in die sestigerjare gebou om die werkers te huisves wat by die bou van die Hendrik Verwoerddam betrokke was. Die dorp is sedertdien tot 'n aftree- en vakansiedorp ontwikkel. Volgens die 2011-sensus het Gariepdam 'n bevolking van 1 568 gehad[1]

Gariepdam

voorheen Oranjekrag
Uitsig oor Gariepdam
Uitsig oor Gariepdam
Gariepdam is in Vrystaat
Gariepdam
Gariepdam
 Gariepdam se ligging in Vrystaat
Koördinate: 30°36′S 25°30′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitKopanong
Stigting~1964
Oppervlak
  Totaal24,83 km2 (9,59 vk. myl)
Hoogte
1 320 m (4 330 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 568
  Digtheid63/km2 (160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense19.7%
  Indiërs/Asiërs0.4%
  Bruin mense47.6%
  Swart mense31.0%
  Ander1.3%
Taal (2011)
  Afrikaans 76.9%
  Xhosa 11.1%
  Engels 4.9%
  Sotho 4.6%
  Ander 2.5%
Poskode (strate)
9922

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. "Hoofplek Gariepdam". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.