Galgknoop

Die galgknoop is 'n berugte eerder as beroemde knoop, as gevolg van die doel waarvoor dit gebruik is. Soos die naam impliseer, is dit die knoop (lus) wat gebruik is om mense mee op te hang.

Galgknoop

Eienskappe

Die mees kenmerkende eienskap van die galgknoop is die lus wat verskuif onder las, m.a.w. die lus trek toe as iets daaraan gehang word.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.